Tooi Turkoois by Sonop
Vrydag 31 Mei, het ons hulle bederf met koekies en koffie. Daarna het ons heerlik Bingo gespeel tot elke een ñ prys gewen het en daarna het almal weggelê aan sop en broodjies....
Tooi Turkoois vir Bejaardes in Pretoria
“In ’n poging om bejaardes en bejaarde-sorg weer onder die aandag van die algemene publiek te plaas en befondsing vir die doeleindes van bejaardeversorging te werf, glo ons dat die Tooi Turkoois inisiatief ’n groot bydrae lewer,” sluit Van Wyk af....
Tuisversorging van Ouer persone
Versorging verwys na die fisiese, psigologiese, maatskaplike of materiële bystand wat aan ’n ouer persoon gegee moet word met die doel om ’n verbeterde kwaliteit van lewe en algemene welstand te verbeter...
Vrydag 24 Mei 2019 Kaapstad
Tooi Turkoois Paardekraal – Gekanselleer
Liewe Vriende Dit spyt my om julle mee te deel dat die beplande Tooi Turkoois-funksie by Paardekraal Monument, Krugersdorp op 22 Mei 2019 gekanselleer is weens ‘n gebrek aan belangstelling. Ons hoop om volgende jaar wel die funksie te hou – skud nou-al julle vere reg daarvoor. Take...
Tooi Turkoois 2019
Dagboek : Woensdag 15 Mei 2019 Monument Tooi Turkoos Koors AFTREE : BETEKEN “NIKS DOEN” (Of doen dit?) “Ons is nou professionele leeglêers, want ons het afgetree” is ’n uitdrukking wat ek deesdae nogal baie hoor, vandat ons ook die “aftree-era” bereik het. Om ’n “leeglêer” te wees,...
Don’t Let the Old Man In
[vc_row][vc_column][vc_column_text]If you would like to participate in the campaign to create awareness about the elderly in South Africa, please let us know who you are and your contact details. We welcome every participant and every effort that you are willing to make.[/vc_column_text][vc_empty_space][vc_video link="https://youtu.be/yc5AWImplfE"][/vc_column][/vc_row]...