Go Turquoise > 2022 > May

TOOI TURKOOIS: TUISVERSORGING Virtuele Inligtingsgeleentheid.

[vc_row][vc_column][mkd_section_title title="Donderdag 9 Junie 2022 om 19:00" title_color="#dd3333" title_text_transform="" title_text_align="center" margin_bottom="" title_size="" type_out="no"][mkd_section_subtitle color="#2d1210" text_align="center" text="TOOI TURKOOIS: TUISVERSORGING Virtuele Inligtingsgeleentheid in samewerking met Helpende Hand." width=""][/vc_column][/vc_row][vc_row][vc_column width="1/2"][vc_column_text]Versorging van ouerwordende persone in versorgingsoorde is buite bereik van meeste van ons lidmate en gemeenskappe. Tuisversorging van ons...

NHKA Vaalpark. Tooi Turkoois veldtog.

[vc_row][vc_column][vc_column_text]NHKA Vaalpark se lidmate vul die sakkies met toiletware en of koekies en lekkers. Hulle doel is om dit uit te deel by die Andries Marie Oosthuizen Tehuis (AMOT) op Parys. Diaken Riana Le Roux 083 953 2915[/vc_column_text][vc_single_image image="14235" img_size="full"][/vc_column][/vc_row]...

NHKA Jeffreysbaai Tooi Turkoois veldtog

[vc_row][vc_column][vc_column_text]Ons seniors word deur die gemeente se dames bederf na die oggenderediens met sop en broodjies en natuurlik n soet happie. Deur die loop van die jaar word op elkeen se verjaarsdag gefokus, met n kaartjie en 'n geskenkie. Die gemeente word aangemoedig om alle...

Stap Saam met TOOI TURKOOIS en HELP SENIORS

[vc_row][vc_column][vc_single_image image="14205" img_size="full" alignment="center"][vc_empty_space][/vc_column][/vc_row][vc_row][vc_column width="1/2"][vc_column_text]RSVP Sperdatum:  Donderdag, 26 Mei 2022 om 20:00 Liewe Vriende Hoop dit gaan goed! Let asb op die volgende: Die ingang na die Boma is aan die Westekant van die Tuin.  Parkeer asb in die parkeerarea die naaste aan die hek waar julle die...

Tooi Turkoois 2022

[vc_row][vc_column][vc_column_text] Broeders en Susters   Tooi Turkoois - 2022 Met die Negende Algemene Diakensvergadering (ADV) afgehandel, is dit nodig om vinnig, flink en gefokus die Tooi Turkoois bewusmakingsveldtog van stapel te stuur. Die afgelope twee jaar met die pandemie, was dit bitter swaar vir ons ouer persone. In afsondering, sonder...

Oos Kaapland – Tooi Turkoois

[vc_row][vc_column][vc_column_text]Die ring van Oos Kaapland het tydens die ringsvergadering die geleentheid benut om die afgevaardigdes se aandag te vestig op die Tooi Turkoois veldtog. Baie dankie ds Denise Schmidt. Ds Denise skryf "Ons het reeds die kerkgebou in Turquoise getooi. 25 Junie neem ons die bejaades...