Go Turquoise > 2022 > June

TOOI TURKOOIS NHSV Port Elizabeth

[vc_row][vc_column][vc_column_text]Die NHSV Port Elizabeth sluit die projek af met n ete en uitdeel van warm bedsokkies. Die projek het geloop van Moedersdag tot einde Junie en is met 'n groot bederf afgesluit. Baie moeite is met die bejaardes gedoen. Dit was n lieflike projek. Ds Denise Schmidt.[/vc_column_text][vc_empty_space][vc_gallery interval="3"...

TOOI TURKOOIS NHKA Sundra Gemeente

[vc_row][vc_column][vc_column_text][/vc_column_text][vc_column_text]Die Hervormde Gemeente Sundra se NHSV tak,  het al jare lank ’n aksie by die Kosmos Dienssentrum, asook vir die bejaarde persone in hulle eie gemeente  en hierdie jaar het hulle weer met oorgawe ingespring om heerlike bederf-aksies te laat gebeur. Daar word jaarliks in Junie,...

Tooi Turkoois by Machteld Postmus.

[vc_row][vc_column][vc_column_text] 1.    INLEIDING: Meeste Bejaardes betree op een of ander stadium daardie WONDERLIKE   JARE Wonder waar het ek my kar parkeer? Wonder waar het ek my foon laat lê? Wonder waar is my bril nou weer? Wonder watter dag is dit vandag? 2.    HOEKOM  TOOI  TURKOOIS:   Is gestig  deur Dr....