Go Turquoise > Go Turquoise  > CHRISTELIKE LEKTUUR VIR OUER PERSONE

CHRISTELIKE LEKTUUR VIR OUER PERSONE

Reik jy uit na bejaardes en wil graag waarde toevoeg tot hul geestelike lewe? Bestel gerus Christelike Lektuurfonds  se gratis pamflette en raak n bejaarde se hart daarmee aan.
1500 gratis pamflette word jaarliks per aansoeker toegestaan.  Kliek hier  http://bit.ly/1TYrajr  om jou keuse uit die wye verskeidenheid onderwerpe en tale te maak.  Vir verdere navrae skakel Hedwig Moore by 021 864 3707 of epos na hedwig@clf.co.za

Pamphlets for the Elderly