

NHKA Jeffreysbaai Tooi Turkoois veldtog
May 23, 2022
Ons seniors word deur die gemeente se dames bederf na die oggenderediens met sop en broodjies en natuurlik n soet happie. Deur die loop van die jaar word op elkeen se verjaarsdag gefokus, met n kaartjie en ‘n geskenkie. Die gemeente word aangemoedig om alle nood en behoeftes van die senior lidmate by de NHSV dames aan te meld.
084 600 0448