Go Turquoise > Uncategorized  > NHKA Vaalpark. Tooi Turkoois veldtog.

NHKA Vaalpark. Tooi Turkoois veldtog.

NHKA Vaalpark se lidmate vul die sakkies met toiletware en of koekies en lekkers. Hulle doel is om dit uit te deel by die Andries Marie Oosthuizen Tehuis (AMOT) op Parys.

Diaken Riana Le Roux

083 953 2915