Go Turquoise > Uncategorized  > Tooi Turkoois 2022

Tooi Turkoois 2022

Broeders en Susters

 

Tooi Turkoois – 2022

Met die Negende Algemene Diakensvergadering (ADV) afgehandel, is dit nodig om vinnig, flink en gefokus die Tooi Turkoois bewusmakingsveldtog van stapel te stuur.

Die afgelope twee jaar met die pandemie, was dit bitter swaar vir ons ouer persone. In afsondering, sonder die lag en drukkies van kleinkinders,  moes hulle leef. Sonder die besoeke van kinders, familie en vriende, moes hulle deur die dae worstel. Sommige het dit nie oorleef nie.

Lees meer hier…