Go Turquoise > Events  > Tooi Turkoois Paardekraal – Gekanselleer

Tooi Turkoois Paardekraal – Gekanselleer

Liewe Vriende

 

Dit spyt my om julle mee te deel dat die beplande Tooi Turkoois-funksie by Paardekraal Monument, Krugersdorp op 22 Mei 2019 gekanselleer is weens ‘n gebrek aan belangstelling.

 

Ons hoop om volgende jaar wel die funksie te hou – skud nou-al julle vere reg daarvoor.

 

Take care

Anneke Liebenberg

 

Tel:  072 349 8395