Go Turquoise > Uncategorized  > TOOI TURKOOIS NHSV Port Elizabeth

TOOI TURKOOIS NHSV Port Elizabeth

Die NHSV Port Elizabeth sluit die projek af met n ete en uitdeel van warm bedsokkies. Die projek het geloop van Moedersdag tot einde Junie en is met ‘n groot bederf afgesluit.

Baie moeite is met die bejaardes gedoen.

Dit was n lieflike projek.

Ds Denise Schmidt.