

Tuisversorging van Ouer persone
May 12, 2019
Tuisversorging is die voorland van verskeie bejaardes. Inrigting versorg is baie duur en slegs ‘n klein persentasie van bejaardes kan dit bekostig. Mev Charlese McMillan het die aanbieding oor Tuisversorging gedoen tydens die Ubis Caritas Simposium. Ons deel graag die skyfies hieronder. Charlese is werksaam by die Departement Maatskaplike Ontwikkeling.
CHARLESE Mc MILLAN aus cv template
Haar kontak besonderhede is :
Charlese McMillan
Social Worker: Partnership and Finance
Department of Social Development
Tel: 016 930 2075 Fax: 016 988 1082
Email: Charlese.McMillan@gauteng.gov.za