Go Turquoise > 2019 Geleenthede

2019 sien ons vier geleenthede vir Tooi Turkoois nl.

Woensdag 15 Mei 2019 by die Voortrekkermonument Pretoria

Woensdag 15 Mei 2019 by Potgietersrus Dienssentrum te Potgietersrus

Woensdag 22 Mei 2019 by Paardekraal Monument te Krugersdorp. –  Gekanselleer

Vrydag 24 Mei 2019 by Kaapstad Trans-50 Panorama Palms Aftreeoord

Dinsdag 28 Mei 2019 by Duvenhageskraal te Pietersburg.

Klik op die geleentheid wat u wil bywoon vir meer inligting en registrasie.