Go Turquoise > Events 2022

Versorging van ouerwordende persone in versorgingsoorde is buite bereik van meeste van ons lidmate en gemeenskappe. Tuisversorging van ons ouerwordende gemeentes en gemeenskappe is ‘n oplossing, tog bly dit ‘n uitdaging, al is dit ‘n nabye familielid. Hoe ouer en meer verswak die persoon is, hoe groter word die fisiese en emosionele uitdaging. 
 
Helpende Hand het die bul by die horings gepak om gemeenskappe te help met die uitdagings.

Kom luister en vra jou vrae rakende Tuisversorging.

Andries Pretorius
081 466 8691

Registrasie skakel