TOOI TURKOOIS

TOOI TURKOOIS Geleenthede 2023

TOOI TURKOOIS 2023:

Voortrekkermonument

Maak seker jy is deel van die unieke geleentheid! Beperkte kaartjies.

Om jou/julle teenwoordigheid te bevestig, stuur vir Anneke ‘n e-pos met jou naam & van, telefoonnommer en e-Posadres  by admin@helpseniors.org.za of WhatsApp haar by 072 349 8395 of voltooi meegaande vorm en stuur vir ons.

Elke donasie help ons met die bewusmaking van bejaardes se nood.