GO TURQUOISE – 15 May – 15 June

Liewe Vriende

Hoop dit gaan goed.

Kyk hoe stap die tyd verby. Dit is alweer tyd vir die Tooi Turkoois funksie. As dit weer so koud is, maak asseblief voorsiening om warm te word en warm te bly.

Dus, ons nooi u na ons immergewilde Tooi Turkoois vir Bejaardes-funksie by die Voortrekkermonument, Pretoria. Dit vind (DV) soos volg plaas:
• Datum: Woensdag, 15 Mei 2019
• Tyd: 08:30 vir 09:00 – 13:00
• Plek: Amfidak, Voortrekkermonument
• Koste: R40 per persoon (Sluit in vermaak, heel oggend tee/koffie, ligte middagete en ‘n soet bederfie. Toegang tot terrein en die Monument is gratis)
• Besprekings en inligting: admin@helpseniors.org.za
• Vir besprekings, voltooi asb die aanlyn vorm hieronder.
• Laat-weet-datum: 1 Mei 2019
• Snoepie beskikbaar
• Nader aan die datum gee ons die finale program, maar hier is die voorlopige program:
08:30 – 09:15 = Aankoms, registrasie, tee/koffie
09:00 – 09:15 = James en Andre
09:15 – 09:35 = Opening
09:35 – 10:00 = James en Andre
10:00 – 10:45 = Boeremusiek – Willie Jooste en Orkes
10:45 – 11:45 = Volkspele – Manie Brits
11:45 – 13:00 = Boeremusiek – Willie Jooste en Orkes
Middagete is van 11:30 af beskikbaar
Die toer van die Voortrekkermonument begin om 12:00 stiptelik

Sien julle daar!

Anneke Liebenberg.
Tel:  072 349 8395
admin@helpseniors.org.za

Voltooi vorm vir bywoning op 15 Mei 2019

Go turquoise for the elderly Get in touch with us

If you would like to participate in the campaign to create awareness about the elderly in South Africa, please let us know who you are and your contact details. We welcome every participant and every effort that you are willing to make.

Contact Us