GO TURQUOISE – 15 May – 15 June

Liewe Vriende

Hoop dit gaan goed.

Vanjaar hou ons ‘n Tooi Tukoois jolyt by die Paardekraal Monument in Krugersdorp. Die Tooi Turkoois veldtog poog om te verseker dat ouer persone in Suid-Afrika nie vergeet word nie. Gaan kyk op https://goturquoise.co.za vir meer inligting oor hierdie veldtog.

Ons medewerkers en borge is AVBOB en Plesion (Nederduits Hervormde Kerk).

Deel asseblief hierdie inligting met moontlike belangstellendes.

Dus, ons nooi u na ons Tooi Turkoois vir Bejaardes-funksie by die Paardekraal Monument, Krugersdorp. Dit vind (DV) soos volg plaas:
• Datum: Woensdag, 22 Mei 2019
• Tyd: 08:30 vir 09:00 – 13:00
• Plek: Feessaal, Paardekraal Monument
• Koste: R50 per persoon (Sluit in vermaak, heel oggend tee/koffie, ligte middagete en ‘n soet bederfie.)
• Besprekings en inligting: admin@helpseniors.org.za
• Vir besprekings, gebruik asb meegaande registrasievorm hieronder
• Bank besonderhede: Help Seniors, Nedbank, Lopende rekening nommer 160 238 9373, Verwysing: 22/5 en jou naam
• Laat-weet-datum: 8 Mei 2019
• Snoepie beskikbaar
• Nader aan die datum gee ons die finale program, maar hier is die voorlopige een:
08:30 – 09:15 = Aankoms, registrasie, tee/koffie
09:00 – 09:15 = James en Andre
09:15 – 09:35 = Opening
09:35 – 10:00 = James en Andre
10:00 – 10:45 = Boeremusiek – Willie Jooste en Orkes
10:45 – 11:45 = Volkspele – Manie Brits
11:45 – 13:00 = Boeremusiek – Willie Jooste en Orkes
Middagete is van 11:30 af beskikbaar

Anneke Liebenberg

Tel: 072 349 8395

Voltooi vorm vir bywoning op 22 Mei 2019 van Paardekraal geleentheid

Go turquoise for the elderly Get in touch with us

If you would like to participate in the campaign to create awareness about the elderly in South Africa, please let us know who you are and your contact details. We welcome every participant and every effort that you are willing to make.

Contact Us