Ondersteuning vir bejaardes nodiger as ooit tevore
Hierdie jaar het die ouer persone in ons land ons morele ondersteuning broodnodig, ja selfs meer as in vorige jare. ...
MEDIAVERKLARING / MEDIA STATEMENT
Dis met groot teleurstelling dat die volgende byeenkomste van Tooi Turkoois as gevolg van die Covid-19 pandemie gekanselleer moet word: It is with great regret that we had to cancel the following events because of the Covid-19 pandemic:...
Tooi Turkoois by Sonop
Vrydag 31 Mei, het ons hulle bederf met koekies en koffie. Daarna het ons heerlik Bingo gespeel tot elke een ñ prys gewen het en daarna het almal weggelê aan sop en broodjies....
Tooi Turkoois vir Bejaardes in Pretoria
“In ’n poging om bejaardes en bejaarde-sorg weer onder die aandag van die algemene publiek te plaas en befondsing vir die doeleindes van bejaardeversorging te werf, glo ons dat die Tooi Turkoois inisiatief ’n groot bydrae lewer,” sluit Van Wyk af....
Tuisversorging van Ouer persone
Versorging verwys na die fisiese, psigologiese, maatskaplike of materiële bystand wat aan ’n ouer persoon gegee moet word met die doel om ’n verbeterde kwaliteit van lewe en algemene welstand te verbeter...
Vrydag 24 Mei 2019 Kaapstad
Tooi Turkoois Paardekraal – Gekanselleer
Liewe Vriende Dit spyt my om julle mee te deel dat die beplande Tooi Turkoois-funksie by Paardekraal Monument, Krugersdorp op 22 Mei 2019 gekanselleer is weens ‘n gebrek aan belangstelling. Ons hoop om volgende jaar wel die funksie te hou – skud nou-al julle vere reg daarvoor. Take...