Description
[vc_row][vc_column width=”1/3″][vc_tweetmeme share_via=”wenNmotor” share_recommend=”wenNmotor” share_hashtag=”wenNmotor” large_button=”true”][/vc_column][vc_column width=”1/3″][vc_pinterest][/vc_column][vc_column width=”1/3″][vc_facebook type=”button_count” el_id=”apply”][/vc_column][/vc_row][vc_row][vc_column][vc_column_text] Wen ’n Datsun GO ter waarde van R154 000
- Die kompetisie bied ’n uitstekende en veilige fondsinsamelingsgeleentheid vir gemeentes en instansies.
- Koop ’n pakket, samel fondse in vir jou kantoor of gemeente, en ondersteun terselfdertyd Rata se maatskaplike werk – waarvan die grootste is om kinders te beskerm teen mishandeling en verwaarlosing!
- Opsies is so saamgestel dat selfs kleiner instansies en gemeentes dit kan bekostig.
HOE GAAN EK TE WERK?
- Kry jou pakket voor nou. Net ’n beperkte aantal is beskikbaar.
- Betaal pakketgelde in – ABSA RATA NR 000 206 00 209 verwysing GO + NAAM
- Kaartjies en bemarkingsmateriaal word versend.
- Hou jou eie kompetisie en trek jou Finaliste voor 7 November 2020
(1 wenner uit elke pakket dring deur na Finale Sleutelpas geleentheid)
- Stuur besonderhede van Finaliste deur wat aan die Finale Sleutelpas sal deelneem op 20 November 2020 op die funksie van die Gholfdag van die NHKA gemeente Noordwestelike Pretoria.
- Uitstallings van die voertuig kan gereël word by basaars, gholfdae en markte.
Vir meer inligting kontak Stephen de Beer by 074 658 4630 (gsdebeer@gmail.com) of Andries Pretorius 081 466 8691(andries@rata.org.za)
Vir uitstallings van die voertuig kontak Andries Pretorius[/vc_column_text][/vc_column][/vc_row][vc_row][vc_column][vc_column_text]
Kompetisie Bepalings en Voorwaardes
- One Day Accounting is aangestel om die kompetisie te oudit.
- Indien Pakketwenners nie by Sleutelpas teenwoordig kan wees nie, sal die ouditeure persone aanwys wat namens hulle aan die Sleutelpas kan deelneem.
- Die Finale Sleutelpas sal regstreeks op Facebook gevolg kan word.
- Alle persone bo die ouderdom van 18 jaar in besit van ‘n SA ID dokument mag deelneem.
- Pakket Finalis trekkings vind plaas voor 7 November 2020
- Finale Trekking op 20 November 2020 tydens die funksie van die Gholfdag van die NHKA gemeente Noordwestelike Pretoria.
- Die registrasiekoste van die voertuig is vir die koste van die wenner van die kompetisie. Van die wenner sal verwag word om ‘n kopie van sy ID dokument en bewys van sy adres (wat nie ouer as drie maande mag wees nie) te voorsien om ‘n 21 dae tydelike lisensie te verkry.
- Die wenner is verantwoordelik vir die versekering van die voertuig by ontvangs vanaf RATA
- Die organiseerders (Ds GS de Beer, AL Pretorius, JEH Scholtz), die aangestelde Ouditeure en hul gades mag nie aan die kompetisie deelneem nie.
[/vc_column_text][/vc_column][/vc_row]
Reviews
There are no reviews yet.